Chinese burgers skuldig aan mensehandel

GAUTENG. – Sewe Chinese burgers is in die Johannesburg-hooggeregshof skuldig bevind aan 158 aanklagte wat dié van mensehandel en oortredings van die arbeidswet en beroepsgesondheid- en veiligheidsregulasies insluit. Phindi Mjonondwane, woordvoerder vir die NVG, sê Shu-Uei Tsao (42), Biao Ma, Hui Chen (50), Quin Li (56), Zhou Jiaquing (46), Junying Dai (58), Zhilian Zhang (51) … Continue reading Chinese burgers skuldig aan mensehandel