Cleveland-massaskietery: 12 dood, gewondes styg tot 15 nou gewond

GAUTENG. – Die aantal persone wat beseer is in die massaskietery in Cleveland, Johannesburg, het intussen tot 15 gestyg, terwyl die dodetal steeds op 12 staan. Kol. Dimakatso Nevhuhulwu, provinsiale polisiewoordvoerder, het die getal bevestig en gesĂȘ die motief vir die skietery word ondersoek. Genl.maj. Nonkululeko Phokane, nasionale polisiewoordvoerder, het intussen gesĂȘ lt.genl. Puleng Dimpane, … Continue reading Cleveland-massaskietery: 12 dood, gewondes styg tot 15 nou gewond