‘Covid-19-dood’ van generaal nou as moord ondersoek
GAUTENG. – Die polisie het glo verskeie eiendomme wat met polisielede verbind word in Centurion deursoek as deel van die ondersoek na die dood van luitenant-generaal Sindile Mfazi, die voormalige adjunk- nasionale polisiekommissaris vir misdaadopsporing. Mfazi is in Julie 2021 oorlede. Sy dood is destyds aan komplikasies wat met Covid-19 verband hou, toegeskryf, maar word … Continue reading ‘Covid-19-dood’ van generaal nou as moord ondersoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed