DA eis duidelikheid oor SA se brandstofreserwes

Nuusflits, Uitgawe 2,209, Wednesday 18 March 2026 Die Demokratiese Alliansie het ‘n beroep op Gwede Mantashe, die minister van minerale en petroleumhulpbronne, gedoen om die stand van Suid-Afrika se brandstofreserwes bekend te maak. Volgens wetgewing moet Suid-Afrika te alle tye genoeg brandstof hĂȘ om vir minstens twee maande se vervoerbehoeftes te voorsien. James Lorimer, DA-woordvoerder … Continue reading DA eis duidelikheid oor SA se brandstofreserwes