DA lê strafregtelike klag teen minister Senzo Mchunu oor beweerde leuens aan parlement

WES-KAAP. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het Donderdag ’n klag van bedrog teen Senzo Mchunu, die polisieminister, by die Kaapstad-Sentraal-polisiekantoor aanhangig gemaak oor beweerde leuens aan die parlement oor sy verhouding met die sakeman Brown Mogotsi. Volgens Baxolile ‘Bax’ Nodada, raadslid van die DA, het Mchunu in Maart vanjaar, terwyl hy onder eed voor die … Continue reading DA lê strafregtelike klag teen minister Senzo Mchunu oor beweerde leuens aan parlement