DA vra optrede ná brandstigting by kragbokse in Kimberley

NOORD-KAAP. – Die DA het die polisie gevra om dringend op te tree ná ’n toename in brandstigting by munisipale kragbokse in Kimberley. Volgens Lisa Schikerling, provinsiale voorsitter, het die voorvalle in gebiede soos Diamant Park, Herlear, die SSK en Monument Heights dele van die stad sonder elektrisiteit gelaat en groot ontwrigting vir inwoners en … Continue reading DA vra optrede ná brandstigting by kragbokse in Kimberley