Dagvaardings teen Mbalula en Malema voorlopig opgeskort hangende hersiening

Nuusflits, Uitgawe 2,430, Sunday 25 October 2026 GAUTENG. – Die dagvaardings teen Fikile Mbalula en Julius Malema op aanklagte van crimen injuria is voorlopig opgeskort hangende ’n hersiening deur adv. Andy Mothibi, die nasionale direkteur van openbare vervolgings. Barry Bateman, woordvoerder van AfriForum se privaatvervoglingseenheid, sê dié eenheid het korrespondensie van adv. Andrew Chauke,die Gautengse … Continue reading Dagvaardings teen Mbalula en Malema voorlopig opgeskort hangende hersiening