Daniel Smit pleit skuldig in moordsaak van Jerobejin van Wyk – só is die seun vermoor
WES-KAAP. – Daniel Hugo Smit, die verdagte in die moord op Jerobejin van Wyk (13), het Maandag op al vyf aanklagte teen hom skuldig gepleit en sal volgende week sy lot in die hof aanhoor. Die aanklagte sluit roekelose en/of nalatige bestuur, ontvoering, moord, lykskending en regsverydeling in. Volgens Eric Ntabazalila, woordvoerder van die Nasionale … Continue reading Daniel Smit pleit skuldig in moordsaak van Jerobejin van Wyk – só is die seun vermoor
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed