Danny Jordaan en medebeskuldigdes se saak uitgestel
Nuusflits, Uitgawe 2,175, Thursday 12 February 2026 GAUTENG. – Die saak teen Danny Jordaan, die voormalige president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (SAFA), en sy medebeskuldigdes se saak is tot 14 April uitgestel nadat die verdediging om meer tyd gevra het om vir verhoor voor te berei. Magaboke Mohlatlole, NVG-woordvoerder, sĂȘ die verdediging het aangedui dat … Continue reading Danny Jordaan en medebeskuldigdes se saak uitgestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed