De Mond-karavaanpark – onsekerheid oor ontwikkeling
Die ontwikkeling van die voormalige De Mond-karavaanpark in Hermanus staan tans dormant weens ’n voortgesette saak in die Hooggeregshof. Ná ‘n mededingende tenderproses in 2024 is die tender toegeken aan Point Caravan Resort (Edms.) Bpk. Hulle bestuur tans die bestaande subhuurooreenkomste op die eiendom, soos De Vette Mossel en Klein River Lagoon Park. Daar heers … Continue reading De Mond-karavaanpark – onsekerheid oor ontwikkeling
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed