Deurbraak in driedubbele moord

Nuusflits, Uitgawe 1,647, Monday 2 September 2024 VRYSTAAT. – ‘n Vrou en haar kêrel is in hegtenis geneem nadat Christo Theron (36), sy vrou Janine (35) en Betsie Kruger (66), haar ma, op 29 Junie 2023 dood in Kruger se huis in Van Heerdenstr. 2, Wilgehof, Bloemfontein, aangetref is. Kapt. Loraine Earle sê die Mangaung … Continue reading Deurbraak in driedubbele moord