Deurbraak in kapingsaak waartydens 5-jarige doodgeskiet is
GAUTENG. – Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat Ditebogo Phalane (5) Vrydagaand in Soshanguve doodgeskiet is. Die polisie sĂȘ die voertuig wat tydens die misdaad gebruik is, is gekonfiskeer. ‘n Voertuigopsporingstoestel, ‘n vuurwapen en ‘n gesteelde voertuig is glo in die verdagtes se besit gevind. Nuusflits se Zelda Mans het voorheen soos volg berig: … Continue reading Deurbraak in kapingsaak waartydens 5-jarige doodgeskiet is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed