KwaThema-vrou wat dood gevind is, geïdentifiseer

GAUTENG. – Die vrou wie se liggaam langs ’n pad in KwaThema, Springs, gevind is, is as die 38-jarige Dineo Evelyn Motapane geïdentifiseer. Sy is die derde van agt moordslagoffers wat positief geïdentifiseer is. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sê Motapane se familie het haar liggaam Woensdagmiddag by die Springs-lykshuis positief geïdentifiseer. Volgens die familie … Continue reading KwaThema-vrou wat dood gevind is, geïdentifiseer