Discovery Health sê waarom geld van lede verhaal word en nie afgeskryf word nie

In ‘n vorige berig het Nuusflits berig oor Discovery Health-lede wat ‘n dokument ontvang het oor ‘n stelselfout wat geïdentifseer is en veroorsaak dat lede bedrae, sommige “astronomies”, vir die regstelling moet opdok. Nuusflits het vir Discovery Health vrae oor die terugbetaling gevra en wou onder meer weet waarom die geld nie afgeskryf word nie. … Continue reading Discovery Health sê waarom geld van lede verhaal word en nie afgeskryf word nie