DJ Warras se onlangse plasings op X laat aanhangers praat

GAUTENG. – Nadat Warrick Stock, oftewel DJ Warras, bekende radio- en televisiepersoonlikheid, Dinsdag 16 Desember op die hoek van Von Wielligh en Commissionerstraat in Johannesburg doodgeskiet is, het aanhangers op X (voorheen Twitter) gepraat oor sommige van sy laaste aanlyn plasings wat na sy eie dood verwys het. Warras het in November 2025 op X … Continue reading DJ Warras se onlangse plasings op X laat aanhangers praat