DKD-personeel geskors nadat gevangene onnatuurlik sterf

VRYSTAAT. – Mpho Mkhumbeni het op 12 Maart onnatuurlik in die Mangaung- korrektiewe fasiliteit gesterf nadat sy sel deursoek is. ‘n Nadoodse ondersoek het bevind hy het komplikasies van blootstelling aan pepersproei ondervind en het ‘n hou teen die kop met ‘n stomp voorwerp gekry. Singabakho Nxumalo, woordvoerder vir die departement van korrektiewe dienste, sĂȘ … Continue reading DKD-personeel geskors nadat gevangene onnatuurlik sterf