Dodetal van leerlinge onveranderd op 12 – bestuurder van skoliervervoer in arres
GAUTENG. – Die departement van gesondheid in die provinsie sĂȘ 12 leerlinge het Maandag tydens ‘n ongeluk in Vanderbijlpark gesterf, soos aanvanklik berig. Die bestuurder van die voertuig is intussen deur die polisie in hegtenis geneem. Nog leerlinge ontvang mediese behandeling in hospitale. Die bestuurder (22) van die skoliervervoer is in hegtenis geneem nadat hy … Continue reading Dodetal van leerlinge onveranderd op 12 – bestuurder van skoliervervoer in arres
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed