Doodsondersoek geopen ná drie by Mosselbaai in see sterf
WES-KAAP. – Drie mense is dood nadat vyf werknemers van ’n vaartuig Woensdag naby Mosselbaai onder die water verdwyn het. Die liggame van twee mans en ‘n vrou is uit die water gehaal. AO Christopher Spies, polisiewoordvoerder, bevestig aan Nuusflits nooddienspersoneel het omstreeks 10:30 op ’n noodgeval aan boord van die vaartuig gereageer. Later is … Continue reading Doodsondersoek geopen ná drie by Mosselbaai in see sterf
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed