Drie kinders sterf na ongeluk op N8
VRYSTAAT. – Drie kinders is Vrydag dood toe drie voertuie op die N8 in Bloemfontein in ‘n ongeluk betrokke was. Twee kinders het met die impak van die ongeluk gesterf en nog ‘n kind later. VR Medical is na die toneel van die ongeluk, waar agt beseerdes behandel is. Terwyl twee kinders op die toneel … Continue reading Drie kinders sterf na ongeluk op N8
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed