Drie persone van belang in meisie (7) se verkragtingsaak geïdentifiseer

OOS-KAAP. – Die minister van polisie, Senzo Mchunu, sê in ‘n verklaring duidelikheid in die Matatielesaak is nodig. Drie persone van belang is in die verkragtingsaak van Cwecwe (7) geïdentifiseer en hulle DNS is vir analise geneem. Kamogelo Mogotsi, woordvoerder vir die polisieminister, sê die minister het nooit in ‘n verklaring gesê DNS is van … Continue reading Drie persone van belang in meisie (7) se verkragtingsaak geïdentifiseer