Drie skuldig aan moord op Britse plantkundiges

KWAZULU-NATAL. – Die Durban-hooggeregshof het drie beskuldigdes skuldig bevind aan die ontvoering, roof en moord op twee bekende Britse plantkundiges. Die saak spruit uit die verdwyning en moord op dr. Rodney Saunders en dr. Rachel Saunders tussen 8 en 14 Februarie 2018 in die Ngoyawoud in Zululand. Natasha Ramkisson-Kara, NVG-woordvoerder, sĂȘ Fatima Bibi Patel, Sayefudeen … Continue reading Drie skuldig aan moord op Britse plantkundiges