Drie skuldig bevind aan moord op sakevrou van Upington
NOORD-KAAP. – Tumelo Mavlenter Sotho, Martatjie Engelbrecht en Nkosinathi Ntombela is vir die moord en roof op ‘n sakevrou van Upington deur die Noord-Kaap-hooggeregshof in Upington skuldig bevind. Wyle Judith Redelinghuys (71) was ‘n afgetrede sakevrou van Upington wat op 30 Junie 2020 vermoor, met haar hande agter haar rug vasgebind, in haar swembad aangetref … Continue reading Drie skuldig bevind aan moord op sakevrou van Upington
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed