Drie speurders van Pretoria-Wes in hegtenis
Nuusflits, Uitgawe 2,267, Friday 15 May 2026 GAUTENG. – Drie speurders verbonde aan die Pretoria Wes-polisiekantoor is Donderdag in ‘n geheime operasie (undercover) van die Nasionale Teen-Korrupsie-ondersoekeenheid in hegtenis geneem. Die twee sersante en ‘n konstabel staan op aanklagte van korrupsie en afpersing tereg. Volgens die nasionale polisiewoordvoerder, lt.kol. Amanda van Wyk, het die speurders … Continue reading Drie speurders van Pretoria-Wes in hegtenis
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed