PAS BEKEND: 3 vermeende transitorowers doodgeskiet

GAUTENG. – Drie vermeende kontant-in-transito-rowers is Maandag doodgeskiet en ’n vierde verdagte is gewond nadat hulle met die polisie op die R80, Mabopane-snelweg, in Pretoria, in ’n skietgeveg betrokke geraak het. Een verdagte is ook in hegtenis geneem en vuurwapens is teruggevind. Kol. Dimakatso Nevhuhulwi, polisiewoordvoerder, het bevestig dat die polisie met die vermeende kontant-in-transito-rowers … Continue reading PAS BEKEND: 3 vermeende transitorowers doodgeskiet