Dringende interdik in Sibanyoni-‘afpersing’saak onttrek

MPUMALANGA. – Die nasionale vervolgingsgesag sê die dringende hofinterdik wat deur beskuldigdes in die Sibanyoni-“afpersing”saak ingestel is, is onttrek, wat die aansoekproses in dié stadium tot ’n einde bring. Kaizer Kganyago, NVG-woordvoerder, sê die beskuldigdes het die hofinterdik gebring nadat die saak op 18 Mei in die Kwaggafontein-landdroshof van die rol geskrap is en daarna … Continue reading Dringende interdik in Sibanyoni-‘afpersing’saak onttrek