Dwelmlaboratorium ontdek, ‘buitelanders’ gearresteer
Nuusflits, Uitgawe 1,862, Saturday 5 April 2025 MPUMALANGA. – Ses verdagtes is gearresteer en ‘n onwettige laboratorium met toerusting met ‘n geskatte waarde van R20 m. is Vrydag tydens ‘n operasie in Standerton blootgelê. Lt.kol. Magonseni Nkosi sê die verdagtes tussen 19 en 60 jaar is vermoedelik Mosambiekse burgers. Die Valke, misdaadintelligensie en die honde-eenheid … Continue reading Dwelmlaboratorium ontdek, ‘buitelanders’ gearresteer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed