Dwelmmuil glo met R1.8 m. kokaïen onderskep

Nuusflits, Uitgawe 1,732, Tuesday 26 November 2024 GAUTENG. – ‘n Dwelmmuil (25) wat Maandag vanaf São Paulo, in Brasilië, op OR Tambo Internasionale Lughawe geland het, het glo R1.8 m. kokaïen om sy lyf gehad. Lt.kol. Amanda van Wyk sê intelligensie is ingesamel en ‘n operasie geloods, waartydens die Brasiliaan met drie kilogram dwelms om … Continue reading Dwelmmuil glo met R1.8 m. kokaïen onderskep