‘Dwelmsindikaat’ van ses gearresteer

GAUTENG. – Die polisie in Pretoria het Dinsdag ses verdagtes wat glo onwettige steroïde, geskeduleerde medisyne, stimulante en ander prestasieverbeterende middels aanlyn verkoop het, gearresteer. Kol. Amanda van Wyk sê die drie mans en drie vroue is op verskeie plekke in Pretoria op aanklagte van die oortreding van die wet op dwelms en dwelmhandel, asook … Continue reading ‘Dwelmsindikaat’ van ses gearresteer