PAS BEKEND: Dwelmlaboratorium op plaas in Krugersdorp ontdek – 5 vas

GAUTENG. – Vyf Suid-Afrikaanse burgers is in hegtenis geneem nadat die polisie ’n multimiljoenrand-dwelmvervaardigingslaboratorium op ’n plaas in Krugersdorp ontdek het. Hoeveel dwelms in totaal gevind is en wat die presiese waarde daarvan is, is nog nie bekend gemaak nie. Kol. Katlego Mogale, Valke-woordvoerder, sê misdaadintelligensie van die polisie se nasionale hoofkantoor en die Valke … Continue reading PAS BEKEND: Dwelmlaboratorium op plaas in Krugersdorp ontdek – 5 vas