Eedverklaring van staatsgetuie in Bushiri-saak uitgelek
GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) is ontsteld oor die uitlek van ’n eedverklaring van een van die staatsgetuies in die saak teen Shepherd Bushiri en sy medebeskuldigdes. Bushiri is die stigter en geestelike leier van die Enlightened Christian Gathering International Church. Lumka Mahanjana, NVG-woordvoerder, sê die uitgelekte verklaring vorm deel van die saakdossier wat … Continue reading Eedverklaring van staatsgetuie in Bushiri-saak uitgelek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed