Eienaar van dagoord in Noordwes glo aangeval
NOORDWES. – Die eienaar (53) van die Hanscombes Haven-dagoord is glo op 16 Desember deur besoekers by die oord aangerand en met ‘n mes gesteek. Die insident hou blykbaar verband met die rook van ‘n hubbly-bubbly. ‘n Video van die insident is op sosiale media versprei. Die polisie vra die verspreiding van die video moet … Continue reading Eienaar van dagoord in Noordwes glo aangeval
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed