Ekurhuleni-LUR vermis nadat voertuig in Mosambiek meegesleur is

GAUTENG. – Rdl. Andile Mngewvu, die LUR vir paaie en vervoerbestuur vir die Stad Ekuhuleni, word vermis nadat ’n voertuig waarin hy en nog vier persone gereis het deur vloedwater in die Chokwé-gebied in Mosambiek meegesleur is. Luidens ‘n verklaring deur die Stad het ’n Suid-Afrikaanse reddingsending wat na Mosambiek ontplooi is, intussen met een … Continue reading Ekurhuleni-LUR vermis nadat voertuig in Mosambiek meegesleur is