Emaan (7) se moordenaars skuldig bevind

WES-KAAP. – Emaan Solomons (7) het op 25 Februarie 2020 in kruisvuur gesterf. Die hooggeregshof het Eben Basson en Chivargo Fredericks, beide van die Junky Funky Kids-bende (JFK), skuldig bevind. Eric Ntabazalila, woordvoerder van die NVG, sĂȘ op die betrokke dag het Emaan en haar vriende, soos die gewoonte was, naby haar huis, in ‘n … Continue reading Emaan (7) se moordenaars skuldig bevind