7 Emfuleni- munisipale werknemers betrek by beweerde onwettige elektrisiteitaansluiting

Nuusflits, Uitgawe 2,368, Monday 24 August 2026 GAUTENG. – Sewe werknemers van die Emfuleni- plaaslike munisipaliteit is in hegtenis geneem nadat hulle glo geld van inwoners gevra het om elektrisiteit wat deur die munisipaliteit afgesny is, weer onwettig aan te sluit. Brig. Athlenda Mathe, die nasionale polisiewoordvoerder, sê die provinsie se politieke-moorde-taakspan (PKTT) het Vrydag … Continue reading 7 Emfuleni- munisipale werknemers betrek by beweerde onwettige elektrisiteitaansluiting