EMPD-Mkhwanazi en nog ‘n JMPD-beampte kry borg oor ‘edelstene’
GAUTENG. – Brig. Julius Mkhwanazi van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) en ‘n beampte van die Johannesburg-metropolisie (JMPD), ook bekend as “Getuie K” is elk deur die Johannesburg-landdroshof op R5 000 borgtog vrygelaat. Hulle is die laaste twee verdagtes in die beweerde R15 m. diefstal van edelstene-saak wat Vrydag deur Opod en die TRT in hegtenis geneem … Continue reading EMPD-Mkhwanazi en nog ‘n JMPD-beampte kry borg oor ‘edelstene’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed