Familielede as verdagtes in bejaarde se moord gearresteer
MPUMALANGA. – Freddy George Willies (80) is Sondag omstreeks 08:40 in Schoemansdal vermoor. Drie familielede, tussen 29 en 75 jaar, is Maandag in verband met die moord gearresteer. Brig. Donald Mdhluli sĂȘ volgens voorlopige inligting het die slagoffer se seun sy ouers in sy Mercedes-Benz besoek. Daar is hy deur twee gewapende mans met klapmusse … Continue reading Familielede as verdagtes in bejaarde se moord gearresteer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed