Familielede vir herverpak van vervalde en vrot kos in hegtenis
MPUMALANGA. – Mark Lombard (29) en Sonnet Lombard (46) is Dinsdag vir die herverpak en verkoop van vervalde en vrot kos vir menslike gebruik in hegtenis geneem. Hulle is glo familie van Pieter Grobler (41) wat gedurende Februarie 2025 op ‘n plaas in Charl Cilliers in hegtenis geneem is en later op R8 000 borgtog … Continue reading Familielede vir herverpak van vervalde en vrot kos in hegtenis
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed