Die passasier wat op 26 Desember chaos op ‘n FlySafair-vlug van Durban na Kaapstad veroorsaak het, sal volgens die lugredery nie weer van hul dienste gebruik kan maak nie. Kirby Gordon, die hoof- bemarkingsbeampte van FlySafair, sê aan Nuusflits enige soortgelyke gedrag word ten sterkste veroordeel. “Lugwaardinne het ‘n primêre plig as veiligheidsbeamptes en inmenging … Continue reading FlySafair sê oor passasier
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed