Freddie Stapelberg se borg geweier

Freddie Stapelberg, as beskuldigde 2, in die moorde op Nadine Terblanche en Ruandré Vorster, is deur die hof borg geweier.