FWL – kaptein in hof oor Armand Swart-moordsaak

GAUTENG. – Kapt. Itumeleng Laurence Makgotloe (54) van die polisie se forensiese wetenskap laboratorium (FWL), wat bemoeid was met die moordondersoek van Armand Swart, het vandag in die Pretoria-landdroshof verskyn. Hy staan op aanklagte van regsverydeling, hulpverlening nĂ¡ die moord, asook die onwettige besit van ammunisie tereg. As gevolg hiervan kan 30 geweldsmisdaadsake nou deur … Continue reading FWL – kaptein in hof oor Armand Swart-moordsaak