Geen inhegtenisnemings, sê polisiewoordvoerder

GAUTENG. -Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sê die polisie is nie bewus van enige inhegtenisnemings nie – ook nie van lt.genl. Shadrack Sibiya nie. Sy het ook bygevoeg almal weet daar is voortdurende ondersoeke soos wat gepubliseer is en soos wat in die ad hoc-komitee en Madlanga-kommissie genoem is. Mathe sê voorts die polisie sal … Continue reading Geen inhegtenisnemings, sê polisiewoordvoerder