Geliefde leerlinge sterf – nadoodse ondersoek sal gedoen word
GAUTENG. – Die St Stithians College-gemeenskap in Johannesburg rou oor die afsterwe van ‘n geliefde leerling, Cameron Waldeck-Cooks (17), en oudleerling Ethan Coetzee (19), wat albei volgens die skool diep spore in die Saints-gemeenskap getrap het. Die twee jongmense se liggame is Maandag by ‘n lodge in Sabie gevind. ‘n Nadoodse ondersoek sal gedoen word … Continue reading Geliefde leerlinge sterf – nadoodse ondersoek sal gedoen word
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed