Gemeenskap in rou ná moord op 7-jarige
OOS-KAAP. – Niesha (7) van Second Creek, se liggaam is Sondag by ‘n vullisterrein gevind. Die gemeenskap van Buffalo City is in rou gedompel ná die wrede dood van die meisie. Sy het glo Saterdag vermis geraak, waarna haar liggaam Sondag gevind is. Die Buffalo City-metromunisipaliteit het sy diepe hartseer en afgryse uitgespreek oor die … Continue reading Gemeenskap in rou ná moord op 7-jarige
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed