Gemeenskap in rou ná moord op 7-jarige

Lees ook :

Foto: Nicole Fisher

OOS-KAAP. – Niesha (7) van Second Creek, se liggaam is Sondag by ‘n vullisterrein gevind. Die gemeenskap van Buffalo City is in rou gedompel ná die wrede dood van die meisie. Sy het glo Saterdag vermis geraak, waarna haar liggaam Sondag gevind is.

Die Buffalo City-metromunisipaliteit het sy diepe hartseer en afgryse uitgespreek oor die voorval, wat die familie, vriende en die hele gemeenskap geskok gelaat het. Volgens die munisipaliteit is daar geen regverdiging vir so ’n wrede en onsensitiewe daad nie; die oortreders moet onmiddellik opgespoor en volgens die wet vervolg word. Hulle sê verder hierdie tragedie herinner aan die voortdurende krisis van geslagsgebaseerde geweld en geweld teen kinders in Suid-Afrika. Die munisipaliteit beklemtoon dat gemeenskappe die reg het om veilig te wees en dat kinders in omgewings moet grootword wat hulle beskerm en koester.

Princess Faku, die uitvoerende burgemeester, sal saam met raadslede en senior bestuur die rouende familie besoek om ondersteuning, troos en solidariteit te betoon.

Lees die verklaring hier onder:

Media Statement

06 April 2026:

Buffalo City Metropolitan Municipality is deeply heartbroken and outraged by the brutal and senseless killing of a 7-year-old girl from Second Creek, whose lifeless body was discovered yesterday at a nearby dumpsite. No words can fully capture the pain, anger, and devastation felt by her family, friends, and the entire community. This tragedy has shaken us all to our core. A child’s life is meant to be filled with innocence, laughter, and dreams not cut short in such a cruel and inhumane manner. The loss of such a young life is not only a tragedy for her loved ones, but a painful reminder of the urgent crisis of gender-based violence and violence against children that continues to plague our society.

As a municipality, we strongly condemn this horrific act. There can never be any justification for such brutality. We stand united in our call for justice and demand the immediate and speedy arrest of those responsible. The perpetrators must be brought to book without delay and face the full might of the law. We also reaffirm our unwavering stance against gender-based violence in all its forms. Our communities deserve to feel safe, and our children deserve to grow up in environments that protect and nurture them.

The Executive Mayor, Cllr Princess Faku together with councillors and senior management, will be visiting the grieving family tomorrow at 11:30am to offer support, comfort, and solidarity during this incredibly difficult time. We extend our deepest condolences to the family and loved ones of the young girl.

Issued by BCMM Communications

Bronne: Missing person South Africa, Buffalo City Metro Municipality, Elizabeth van Wyk en Nicole Fisher

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief