Genl. Nhlanhla Mkhwanazi – ‘Risk Influencer of the Year’
Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, die provinsiale kommissaris van KwaZulu-Natal, het Vrydag die toekenning as Risk Influencer of the Year van die president en hoof-uitvoerende beampte van die Institute of Risk Management South Africa (IRMSA) ontvang. Maj.genl. Nonkululeko Phokane sĂȘ die gelukwensingseremonie is deur genl. Fannie Masemola gelei toe Bheki Gutshwa en Yvonne Mothibi die toekenning in … Continue reading Genl. Nhlanhla Mkhwanazi – ‘Risk Influencer of the Year’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed