Geregtigheid vir jong skooldogter geëis, privaatvervolgingseenheid betrokke
OOS-KAAP. – Cwecwe (7) is volgens Women For Change glo by haar skool in Matatiele verkrag. Women For Change sê die meisie het die verkragting aangemeld, maar nog niemand is vir die beweerde voorval in hegtenis geneem nie. Die organisasie het ‘n petisie begin om geslagsgebaseerde geweld as ‘n nasionale ramp te laat verklaar. Ondersteuning … Continue reading Geregtigheid vir jong skooldogter geëis, privaatvervolgingseenheid betrokke
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed