Gesin oorweldig deur ondersteuning ná traumatiese aanval op tienerseun
GAUTENG. – Dit gaan goed met Luann (14) en sy gesin. Marisa Combrink, Luann se ma, sê in ‘n sosialemediaplasing daar word gereeld gevra hoe dit met hulle gaan. Luann wat op 18 Augustus, ná skool, die slagoffer van huisrowers was en vir dood in sy erf agtergelaat is, se wonde genees volgens haar mooi. … Continue reading Gesin oorweldig deur ondersteuning ná traumatiese aanval op tienerseun
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed