Geskorste EMPD adjunk en munisipale bestuurder in hof

GAUTENG. – Julius Mkhwanazi, die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie en Kagiso Lerutla, Ekurhuleni se munisipale bestuurder, het vandag (Maandag) op aanklagte van korrupsie, bedrog en regsverydeling in die Boksburg-landdroshof verskyn. Kaizer Kganyago, NVG-woordvoerder, sê Mkhwanazi is op 18 April by sy huis in hegtenis geneem, terwyl Lerutla ’n dag later by die OR Tambo … Continue reading Geskorste EMPD adjunk en munisipale bestuurder in hof