Geskorste hooflanddros vir beweerde korrupsie in hof

GAUTENG. – Desmond Nair, geskorste hooflanddros van Pretoria, het Woensdag op aanklag van korrupsie in die Pretoria- kommersiële misdaadhof verskyn. Die saak is tot 20 Augustus uitgestel. Henry Mamothame, woordvoerder vir die NVG se ondersoekdirektoraat, sê Nair het vertoë tot die kantoor van die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging gerig en ondersoeke en ingryping versoek, … Continue reading Geskorste hooflanddros vir beweerde korrupsie in hof