Geskorste sersant in hof – ‘vuurwapens gekry en geld onder matras’

GAUTENG. – Sers. Fannie Ezekiel Nkosi (42) het Dinsdag op verskeie aanklagte wat verband hou met die onwettige besit van plofstof, vuurwapens en ammunisie in die Pretoria Noord-landdroshof verskyn. Meer as R50 000 is ook tydens deursoeking in sy huis onder ‘n matras ontdek. Lumka Mahanjana, NVG-woordvoerder, sĂȘ Nkosi, wat tans geskors is en voorheen … Continue reading Geskorste sersant in hof – ‘vuurwapens gekry en geld onder matras’